Spoegwolf - Winter (Official)
© Spoegwolf (PTY) LTD 2018 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Die Donker Toring is beskikbaar op iTunes, Google Play en shop.spoegwolf.com Produced by Spoegwolf Director: Chris von Wielligh Assistant Director: Danie du Toit DOP/Camera Operator: Hugo Brand Editing & Colour Grade: Chris von Wielligh Spoegwolf is: Danie du Toit Chris von Wielligh Moskou du Toit Albert van der Merwe Extra Cast: Marguerite van Eden Bianca du Toit Margie Ackerman Shot on location Sunset Recording Studios, Stellenbosch. Spesiale Dankie aan: Jurgen von Wechmar, Johan en Hendrik Cronjé, Hugo Brand, Marguerite van Eden, Bianca du Toit, Margie Ackerman. 'Winter', lirieke en song deur Danie du Toit. Musikale verwerking deur Spoegwolf. Vervaardig deur Chris von Wielligh en Jurgen von Wechmar. Lirieke: met jou oë soos winter die bries kom van diep uit die see het ek jou in die dood al ontmoet sit my in jou bloes as dit raas in die dorp ek het jou in my bloed hoor klop die nag is gesplinter met silwer van diep uit see ek het jou op my laaste ontmoet sit my in jou bors as dit raas in jou mond ek het jou in my bloed hoor klop ek het weer verdwaal in die veld jy’t die sterre oor my uitgegiet as jy daai lot kan vergewe, kan ek nog buite jou klere gaan hang en die wind op ons roep die bome, die koor ek weet jy wou dit hoor jy’t my gevra ek het al hierdie goed van die jeug en die bloed tussen mense vergeet sit my in jou plan as dit raas in jou kop ek kan jou in my toekoms voel
السنة
2018
المدة
2m
IMDb
7.7
Poster Feed
قد يعجبك أيضًا
WOODBLOCK DJS - Skuta Baba (Remix)
The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 1 • A Thousand Years • Christina Perri
Shut Up, Men!
Pfuma Yababa
DJ mix
Mlazi Gangster
Dave - Raindance (ft. Tems)
Billie Eilish - when the party's over (Lyrics)
Trigger My Heart
Taylor Swift - The Fate of Ophelia (Lyrics)
Sean Kingston - Beat It ft. Chris Brown, Wiz Khalifa
Westlife - My Love (Lyrics)
Risk It All
The 1975 - About You (Lyrics)
Never Getting Laid
PinkPantheress - Stateside + Zara Larsson (Official Video)
Charlie Puth - Home (feat. Hikaru Utada)
Lana del Rey - Cinnamon Girl (Lyrics)
The Script - The Man Who Can't Be Moved (Lyrics)
Alex Warren - FEVER DREAM (Official Video)
sombr - back to friends (Lyrics)
Raim Laode - IQRO' (official Music Video)
ZAYN - Die For Me (Official Video)
Little Mix - Secret Love Song (LM5 Tour: Live from the O2 Arena, 2019)
اختيارات مميزة
هل تريد المزيد من الترفيه؟ استكشف منصة الألعاب المقترحة ووجهة الدراما القصيرة التي نوصي بها.


